Besoek gerus die ‘MENU’ navigasie-spyskaart hierbo en verken GOD se dots in hierdie interaktiewe hart & siel sentrum. Wanneer jy die sentrum se inhoudsblaaie besoek sal jy dadelik agterkom daar is iets baie uniek daaraan … dit beloof om jou gedagtewêreld heeltyd te stimuleer

Welkom, ons is baie bly om jou hier te sien

Vind rustigheid in ‘n gejaagde wêreld

My gedagtewêreld is natuurlik nie ‘n stil plek nie. Joune is waarskynlik ook nie. Is ek reg?

In die stil oomblikke van ons lewe is daar dikwels ‘n fluistering, ‘n verlange diep in ons siel wat ons na iets groters, iets buite onsself wink. Dit is ‘n geestelike begeerte, ‘n hunkering na betekenis, doel en verbinding met die Goddelike. Hierdie reis van die siel, hierdie soeke na begrip, is die kern van Godbewustheid.

Verken jouself buite perke!

Word ‘n vriend van ‘God Bewustheiden ontvang gereeld

GRATIS leesstof en videos direk uit ‘God Bewustheidse skuur vol Godsade.

Bevriend ‘God Bewustheidhier …

Kopiereg: God Bewustheid Inisiatief and FSB Group

Deel die God Bewustheid webwerf en skakel die URL met jou netwerk