Wat is jou 'Battle' storie?
Video gallery

God sal jou Gevegte veg…

Soms sal God die werklike stryd deur jou veg, ander kere sal Hy eenvoudig vir jou sê om jou posisie te behou en absoluut niks te doen nie, en dan sal Hy Homself beweeg om die aanval wat teen jou kom heeltemal uit te skakel. Dit is waar God jou wys hoe almagtig en hoe wonderlik Sy liefde werklik is … wanneer Hy in die stryd beweeg om jou persoonlik te beskerm … Laat God jou Gevegte veg!

Hierdie Godsielinspirerende videos oor die storms in die lewe het ten doel om die kyker te inspireer om aksie te neem na ‘n spesifieke doelwit … om die kyker te motiveer om struikelblokke te oorkom en die nodige stappe te neem om die uitdagings en storms in die lewe te oorkom.

Video weergawes slegs in Engels …

Besoek die ‘Gevegstories’ video gallery, ‘n ryk bron van Godsade –

videos wat jou lewe sal verander …