Wenke vir beste leesgenot

Gebruik die ‘MENU’ navigasie-spyskaart

Op ‘n webwerf is ‘n navigasiemenu ‘n georganiseerde lys met skakels na ander webblaaie, gewoonlik interne bladsye. Navigasie-spyskaarte verskyn meestal op die ‘landing page’ bladsy se ‘header’ heelbo, of op die sybalk op ‘n webwerfbladsy (gewoonlik met selfone), waardeur besoekers vinnig toegang tot die nuttige bladsye kan kry.
(sybalk menu … op selfone)

Beste skermgrootte kykgenot op jou rekenaar
Vir beste kykgenot op jou rekenaar, stel jou rekenaarskermgrootte deur met die muis se ‘minimise/maximise’ wyser (‘cursor’) aan die buitekante van die skerm binnetoe of buitentoe te trek vir die verlangde skermgrootte.

Vir beste PDF leesgenot:
Lees boeke en artikels met Adobe Acrobat Reader

(Hierdie is ‘n MOET vir alle selfoon gebruikers)

Installeer slegs die Adobe Acrobat Reader applikasie op jou selfoon

Ander PDF applikasies het nie hierdie PDF leesgenot nie.

(enige ander PDF applikasies kan maar verwyder word op jou selfoon)

.