Om Vrede te vind … Om Vrede te vind … Gemoedsrus en vrede in ‘n troebel en gebroke wêreld. Die mens is in beroering! Vrede soos ‘n rustige rivier — Mense is moeg en bekommerd.
‘n Rede om te Glimlag ‘n Rede om te Glimlag As jy nie glimlag nie, doen jy dit verkeerd!Glimlag—Dit sal almal se dag ophelder.
‘n Kontrak met God ‘n Kontrak met God God se Liefdeskontrak met die mens. Is jy bewus daarvan dat God ‘n kontrak met jou gesluit het? Jou kontrak met God is vas.
Vra God vir Groot Dinge! Vra God vir Groot Dinge! Wat wil jy in jou lewe sien — in jou gesin, gesondheid, finansies en loopbaan? Moenie net God vra vir klein dingetjies nie.
Rig jou Gedagtes op die Dinge daarbo Rig jou Gedagtes op die Dinge daarbo Jou gedagtewêreld is die stuurwiel van jou lewe. Dit is onmoontlik om jou gedagtes in een rigting te laat loop en jou gedrag in ‘n ander rigting te stuur.
Tweegesprek met God Tweegesprek met God Wanneer jou Berg God se Krag ontmoet. Vind uit hoe gebed, ons skakel met God, die kragtigste en mees lewensbelangrike aktiwiteit van ons lewe is.