God, waarom voel ek so leeg?

God, waarom voel ek so leeg?

Waarom voel ons soms leeg? Waarom voel ons altyd leeg asof ons nie ten volle met God verbind nie? Leegheid is normaal, maar dit moet nie wees nie.

Wie het My aangeraak?

Wie het My aangeraak?

Ek het God nie gevind nie – Hy het my gevind! Weet dit, as jy God nie kan vind nie, sal Hy jou vind.

Dryf jy weg van God?

Dryf jy weg van God?

God se roepstem: ‘Jy behoort by My’. 

Wegdryf van God is gevaarlik ,,, baie, baie gevaarlik!

Sielsongelukkig …

Sielsongelukkig …

‘Dit gaan goed met my’. Altyd dieselfde leuen … Dit is nie altyd net die hart nie, soms breek jou gedagtes ook. Hartseer is nie wie jy is nie; dit is hoe jy op ‘n tydstip voel.

Wat is jou Battle storie?

Wat is jou Battle storie?

Die Storms in die Lewe. Soms probeer ons so hard om vooruit te kom in die lewe dat ons heeltyd met die wêreld veg; alles word ‘n konfrontasie, soos ‘n voortdurende stryd. Hoe harder ons druk, hoe moeiliker word die lewe. Tog laat ons ego ons nie ophou veg nie.

Sien Jouself met die oë van God

Sien Jouself met die oë van God

Almal wat op hierdie planeet stap, sien hul lewe deur ‘n spesifieke lens. Ons het almal ‘n wêreldbeskouing wat beïnvloed hoe ons onsself, ons omstandighede en omgewing interpreteer.

Die Innerlike Siel in Jou

Die Innerlike Siel in Jou

Hoe gaan dit met jou siel? God gee ons die geskenk van geestelike sensitiwiteit as ‘n uitnodiging om deel te neem aan Sy liefde vir Sy mense.

Jy sal nooit alleen loop nie

Jy sal nooit alleen loop nie

Onderwerp

Omdat Hy daar is … Ons is nie deur God ontwerp om alleen te wees nie.

Neem net God se hand en jy sal nooit weer alleen loop nie. Begin weer om die lewe ten volle in God se Waarheid, Woord en Weg te leef terwyl jy die Here se hand neem en saam met Hom deur die lewe stap.