Skip to content

God se roekelose Liefde

Onvoorwaardelike en onfeilbare liefde. Dit is ‘n verwarrende, kopskudende soort liefde. Dit is die soort liefde wat woorde oortref.