Skip to content

God se ‘Taps’ op jou skouer

Ervaar God se teenwoordigheid in die alledaagse lewe. Jy sal nooit dieselfde wees as jy die aanraking van God se hand op jou skouer gevoel en dit erken het nie.