Skip to content

Goeie genade, maar JY is spesiaal !!

Hoe vertroostend is dit om te verstaan dat God ons op ons naam ken! Hy sê: ‘Ek het jou by die naam geroep; jy is Myne’. Ja, God ken jou naam.