God se Dots

God se Dots

Twee DOTS verbind. Dit gebeur heeltyd. Maar as GOD die dots verbind, Wel nou, dit is ‘n verhaal wat ek wil hoor!’

Geniet Sielsrus, God se Manier

Geniet Sielsrus, God se Manier

Jou verwaarloosde siel kan homself nie regmaak nie 

Die siel is ‘n heilige plek wat God vir Homself in die mens geskep het. As die siel veront-agsaam word kom dit uiteindelik nie vanself reg nie.

Die pragtige stem van God

Die pragtige stem van God

God se stem is pragtig omdat dit altyd gevul is met liefde en intense vrede. Sy stem stop die geluid van verwarring en vrees.

Hoe verstaan ek God?

Hoe verstaan ek God?

Hoe verstaan ek God? 

Vir ‘n gelowige is dit soms moeilik om te verstaan. Ons wil vashou aan God se sorg en liefde, maar ons verstaan nie hoe God werk nie, wat Sy planne is nie. 

.

God is oral!

God is oral!

God in ‘n boks …Ons plaas God so dikwels in ‘n boks in plaas om Hom weg te steek in ‘n lieflike plek van kalmte en vrede – ons harte. Hy weet presies wat in jou kop en hart aangaan.

Résumé van Jesus Christus

Résumé van Jesus Christus

My naam is Jesus – die Christus. Baie noem my Here! Ek het My CV vir jou gestuur omdat Ek die topbestuursposisie in jou hart soek. Oorweeg My prestasies soos uiteengesit in My onderstaande CV.

Vader se Liefdesbrief

Vader se Liefdesbrief

Het jy al gedink hoe die Here oor jou dink en voel?

Jy is gekies toe Ek die skepping beplan het. Nog voordat jy bestaan het, het Ek jou geken. Jy is nie ‘n fout nie, want al jou dae is in My boek opgeteken. Ek het die presiese tyd van jou geboorte beplan, selfs waar jy sou woon.

Selekteer die beeld om te lees

Keer terug na die biblioteek