Asem saam met God

Asem saam met God

“Baie mense wil God se teenwoordigheid ervaar”.

“Asem vir asem, My lewe in U hande”. Die asem van God is in my!

God se Meesterstuk

God se Meesterstuk

God se meesterstuk … Wie ek?

“God skep niks anders as ‘n

meesterstuk nie

– Jeff Davidson –

God se ‘Taps’ op jou skouer

God se ‘Taps’ op jou skouer

Ervaar God se teenwoordigheid in die alledaagse lewe. Jy sal nooit dieselfde wees as jy die aanraking van God se hand op jou skouer gevoel en dit erken het nie.

Goeie genade, maar JY is spesiaal !!

Goeie genade, maar JY is spesiaal !!

Hoe vertroostend is dit om te verstaan dat God ons op ons naam ken! Hy sê: ‘Ek het jou by die naam geroep; jy is Myne’. Ja, God ken jou naam.

God se roekelose Liefde

God se roekelose Liefde

Onvoorwaardelike en onfeilbare liefde. Dit is ‘n verwarrende, kopskudende soort liefde. Dit is die soort liefde wat woorde oortref.

7 Redes en die EEN GROOT VRAAG

7 Redes en die EEN GROOT VRAAG

Hier is 7 REDES oor ‘‘n Rede om te glimlag’, en dan volg die Een Groot Vraag – HET EK GEKWALIFISEER?