‘n Onderhoud met God

‘n Onderhoud met God

‘Jy wil dus ‘n onderhoud met  My voer?‘ vra God. ‘As U tyd het’, sê ek. God glimlag. 

‘My tyd is die ewigheid’.  

Mis jy HOM ook?

Mis jy HOM ook?

Maak die geraas stil. Ek moet die fluisteringe van God hoor deur die hardheid van die lewe. Wat beteken dit regtig om ‘Jesus te mis?

Die 1 Ding

Die 1 Ding

Jou lewe sal altyd beweeg in die rigting
van jou sterkste gedagtes.

Jou Gedagtes skep jou Wêreld

Jou Gedagtes skep jou Wêreld

Het jy al ooit gehoor dat God met jou praat? Het jy al ooit gereageer? ‘n Bewustheid (‘mindfulness’) wat jou dieper neem as wat jy nog ooit kon gaan.

As God Jou ‘n OOP tjek aanbied

As God Jou ‘n OOP tjek aanbied

God het eenkeer ‘n man ‘n OOP tjek aangebied en vir hom gesê: ‘Vra my W.H.A.T.E.V.E.R (wat ook al) jy wil hê, en Ek sal dit aan jou gee‘.

Te besig vir God …

Te besig vir God …

‘n Traan uit die Hemel. Jy is te BESIG vir God. Wat dink jy as iemand jou vertel dat hulle besig is? Bewonder jy hulle? Dink jy dat dit belangrik is? Of dink jy dat hulle ongeorganiseerd is?

Wie sit op die Troon van jou Hart?

Wie sit op die Troon van jou Hart?

Jesus is ‘n opregte heer (‘gentleman’) en sal homself nooit in jou hart opdwing nie, want dit neem twee vir ‘n verhouding om te werk en te laat groei. Hy is nie die opdringerige verkoopsman waaraan baie van ons so gewoond geraak het nie, of ‘n roofdier wat sy weg inforseer nie – Nee! Hy laat dit aan jou oor om daardie keuse te maak.

Net een Vraag   

Net een Vraag   

“Vertel my, wat is dit wat jy beplan in hierdie wilde maar tog kosbare lewe van jou?” ~ God. ‘n Relevante vraag om jou te help verstaan wat die mees belangrikste is in jou lewe.